... ’n jong geloofsgemeenskap en vormingsjaar.
Site Menu

2018 PILGRIMS: Aansoeke oop

2017-pilgrims-eerste-kandidate-aanvaar-grootEnige jongmense tussen 18 en 25 jaar word genooi om aansoek te doen vir 2018 se Pilgrimsprogram.

Die huidige Pilgrims beskryf die jaar sover as een van die grootste bydraes tot hul lewe. Op ‘n geheimsinnige manier het elk van hulle vir Christus ontmoet in die alledaagse handelinge en ‘n nuwe vuur het begin brand in hul binneste.

Enige iemand wat belang stel kan die aansoekvorm voltooi, waarna hul gekontak word en ‘n eerste ontmoeting word gereël.  Hierna word ‘n datum geskeduleer met die keuringspaneel. Enige navrae kan gerig word aan tyo@mosaiek.comSave

Save