... ’n jong geloofsgemeenskap en vormingsjaar.
Site Menu

Ondersteun TYO

Ons is deurentyd op soek na individue wat wil betrokke raak as medewerkers – al is dit net om jou eie beroepsveld te kom verduidelik.  Borgskappe is ook welkom, enig-iets van sporttoerusting of avonture tot beurse vir jongmense. Indien jy op enige manier wil betrokke raak, kontak gerus vir Roelof Nel by tyo@mosaiek.com.