Select Page
Wildtuin

Wildtuin

Die TYO span het vir hul jaar-afsluiting gaan kamp in die Kruger Wildtuin. Dit was die ideale tyd om te reflekteer op die jaar, maar terselfdertyd lekker te ontspan en te kuier. Tussen die vroeƫ oggend en skemer-aand wildritte het ons byna die Groot Vyf gesien, maar...