TYO Stories
Lees hier - Alles en nog meerVision Quest
Die Vision Quest is ’n antieke spirituele praktyk waar elke individu voorberei word om in die donkerte van die nag te gaan worstel met hom/haarself – om uiteindelik terug te kom met ’n vars visie van God af. Dit is ’n besondere spasie waar Jesus na elkeen toe kom,...
Wildtuin
Die TYO span het vir hul jaar-afsluiting gaan kamp in die Kruger Wildtuin. Dit was die ideale tyd om te reflekteer op die jaar, maar terselfdertyd lekker te ontspan en te kuier. Tussen die vroeë oggend en skemer-aand wildritte het ons byna die Groot Vyf gesien, maar...
KONTAK BESONDERHEDE
QUICK LINKS
VOLG ONS
